Klub Deel Kennis met Sopkombuis in Fisantekraal – May 2014

Sopkombuis in Fisantekraal

IMG_5027

Die Fisantekraal gholfklub het Saterdag ‘n sopkombuis en ander aktiwiteite vir die gemeenskap gehou.
Die klub is ‘n ontwikkelingsklub aan die buitewyke van Durbanville.
Sy hoofdoel is om die spel gholf in die Fisantekraal- gemeenskap te bevorder, veral ook onder die omgewing se jeug.

Die gholfklub hou elke maand ‘n event wat ook ten doel het om terug te ploeg in die gemeenskap.

Verlede maand is ‘n afrigtingskliniek gehou en klere is geskenk.
Besoek website www.fisantekraalgolf.co.za of hulle facebook page vir meer inligting oor die klub.

Vir enige donasies wat geskenk wil word stuur epos aan info@fisantekraalgolf.co.za.
Berig deur Christa Prinsloo van Son

IMG_5074 IMG_5027 IMG_5091